ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
Perfeziona Ricerca
  • Lingua:
Ricerca Avanzata
Nag Lig-Bloedgebonde Reeks Boek 2

Nag Lig-Bloedgebonde Reeks Boek 2

Autore: Amy Blankenship
Codice Prodotto: 6766
Disponibilità: Disponibile
3,99€
-+
ATTENZIONE! CONTENUTO SOLO PER ADULTI.
WARNING! ADULT ONLY CONTENTS.


E-BOOK - ISBN: 9788835454243

Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.

Quinn Wilder het na haar gekyk met die honger oë van `n poema vandat sy gebore is. Toe sy `n tiener was het die temptasie om haar sy eie te maak vinnig `n rif tussen hom en haar oor-beskermende broers veroorsaak. Toe hule vaders mekaar vermoor het in `n geveg, was die gesinne geskei van mekaar en sy was veilig buite sy bereik. Quinn het haar oor `n afstand gevolg en agter gekom dat die vampier oorlog sy goeie punte het wanneer sy vergeet om weg te bly. Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer. Soos wat die ondergrondse oorlog eskaleer, so eskaleer die begeerte vlamme wat begin het by `n ontvoering en vinnig uitdraai in `n gevaarlike spel van verleiding.

Fascia età lettore
Fascia età Più di 18 anni
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 70415
Traduttori
Traduttore Marlette Taljaard

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024