ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
PACCO REGALO EBOOK
offerte Speciali
Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

Autore: Gabriel Agbo
Codice Prodotto: 1206
Disponibilità: Disponibile
4,49€
-+
E-BOOK - ISBN: 9788893985413

Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en `n daadwerklike poging maak om `n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie,

Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke is so belangrik dat God hulle ingesluit het by die Tien Gebooie. So baie mense is gebind deur die vyand met onsigbare en anonieme instrumente van slawerny. In hierdie studie sal ons leer hoe om hierdie kettings wat afkomstig is van die vyand te breek. Ons verken gebiede soos afgodery (insluitend Halloween), onsedelikheid, verraad, steel, moord, ens. in diepte Ek glo dat as jy hierdie boek lees en die waarhede verken sal daar nog baie roeringe in jou wees om jouself te ondersoek en `n daadwerklike poging maak om `n heilige lewe te lei, al dan nie vir jouself nie, ten minste ter wille van jou kinders en die ongebore geslagte.

Fascia età lettore
Fascia età Qualsiasi età
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 30000

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024