ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
PACCO REGALO EBOOK
offerte Speciali
Hannibal Se Olifantmeisie-Boek Twee: Reis Na Iberia

Hannibal Se Olifantmeisie-Boek Twee: Reis Na Iberia

Autore: Charley Brindley
Codice Prodotto: 3043
Disponibilità: Disponibile
2,99€
-+
E-BOOK - ISBN: 9788835418849

Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op `n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne.

Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry. Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op `n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne. Tydens die laai van die dier op `n skip, het Obolus sy jarelange hanteerder gemoor. Die meisie, Liada, is die enigste ander persoon wat die temperamentele olifant kan beheer. Nadat sy daarin slaag om Obolus by die oprit op te lei en tot op die dek van die skip, vra Hannibal haar om saam met die olifant na Iberia te gaan . Liada is huiwerig om haar vriende by Carthago agter te laat, maar sy is ook bekommerd oor Obolus se veiligheid op die lang reis. Sy besluit om haar vriende los en om vir Obolus te sorg.

Fascia età lettore
Fascia età Qualsiasi età
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 21907
Traduttori
Traduttore ROXZANNE BEYERS

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024