ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
PACCO REGALO EBOOK
offerte Speciali
Jackie Blue-'N Justice Sekuriteit Roman

Jackie Blue-'N Justice Sekuriteit Roman

Autore: T. M. Bilderback
Codice Prodotto: 4225
Disponibilità: Disponibile
3,99€
-+
E-BOOK - ISBN: 9788835427322

Vyf spesiale sorg kinders huur Justice Sekuriteit om hulle pleegma te red van die stad se grootste misdaad familie.

Jacqueline Belew het `n geheim. Jackie is pleegma vir vyf spesiale sorg kinders. Dit is nie haar geheim nie. Jackie is baie, baie lief vir hierdie kinders. Dis ook nie haar geheim nie. Jackie se bynaam is Jackie Blue, deur die kinders gegee. Dis ook nie haar geheim nie. Wat is Jackie Blue se geheim? Sy weet wat die uitkoms van enige spel gaan wees. Enige spel. Sy gebruik die vermoë om klein hoeveelhede geld te wen om te help met die opvoeding en versorging van die spesiale sorg kinders. Sy probeer om nooit meer as wat sy nodig het te wen nie, omdat sy nie haar vermoë wil misbruik nie. Iemand sien egter haar geskenk. Die Giambini misdaad familie besluit om Jackie te ontvoer om hulle goeie gans te wees en die kinders huur Joey Justice en Justice Sekuriteit om haar te red. Dinge raak vinnig dodelik. Selfs Jackie het dit nie sien kom nie .... Voorgestelde lirieke uit die klassieke lied deur Ozark Mountain Deredevels, Jackie Blue sal u laat spring vir die nimmereindigende spanning!

Fascia età lettore
Fascia età Qualsiasi età
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 52388
Traduttori
Traduttore MARLETTE TALJAARD

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024