ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
PACCO REGALO EBOOK
offerte Speciali
Hitte-Bloedgebonde Boek 4

Hitte-Bloedgebonde Boek 4

Autore: Amy Blankenship
Codice Prodotto: 6092
Disponibilità: Disponibile
3,99€
-+
ATTENZIONE! CONTENUTO SOLO PER ADULTI.
WARNING! ADULT ONLY CONTENTS.


E-BOOK - ISBN: 9788835447122

Damon het om een rede by sy broers ingetrek ... die meisie wat hom gedolk en vir dood agtergelaat het, het daar gewoon onder vampierbeskerming. Wanneer hulle uiteindelik meer kere Alicia se lewe red as wat hy omgegee het om te tel, besluit Damon iemand moet haar onder beheer kry voordat die klein sy-kat uiteindelik `n manier vind om te ontsnap deur haarself dood te laat maak. Jaloesie word `n gevaarlike speletjie wanneer sy in hitte gaan en meer as net monsters begin lok.

Alicia Wilder is moeg daarvoor om deur haar beskermende broers van die wêreld beskerm te word. Om te probeer bewys dat sy die vampieroorlog kan hanteer, word sy verskeur, gebyt, gesoen, op geskiet, en vreemd genoeg, trek sy saam met drie baie sexy vampiere in, waarvan een die vampieroorlog in die eerste plek begin het. Wanneer sy vind dat sy in hitte gaan, besef Alicia haar veiligheidsnet kan haar ongedaan maak. Damon het om een rede by sy broers ingetrek ... die meisie wat hom gedolk en vir dood agtergelaat het, het daar gewoon onder vampierbeskerming. Wanneer hulle uiteindelik meer kere Alicia se lewe red as wat hy omgegee het om te tel, besluit Damon iemand moet haar onder beheer kry voordat die klein sy-kat uiteindelik `n manier vind om te ontsnap deur haarself dood te laat maak. Jaloesie word `n gevaarlike speletjie wanneer sy in hitte gaan en meer as net monsters begin lok.

Fascia età lettore
Fascia età Più di 18 anni
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 79419
Traduttori
Traduttore Angela Kruger

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024