ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
PACCO REGALO EBOOK
offerte Speciali
Skadu Van Dood-Bloedgebonde Reeks Boek 8

Skadu Van Dood-Bloedgebonde Reeks Boek 8

Autore: Amy Blankenship
Codice Prodotto: 6540
Disponibilità: Disponibile
3,99€
-+
ATTENZIONE! CONTENUTO SOLO PER ADULTI.
WARNING! ADULT ONLY CONTENTS.


E-BOOK - ISBN: 9788835451969

In die hart van die Demoonoorlog kan niks as vanselfsprekend aanvaar word nie, aangesien dit die lot van die betrokkenes in `n uiters gevaarlike en verleidelike vorm van chaos stuur. Een man vind uit dat vreemdelinge vir `n oomblik van verblindende passie in die donker kan bots, net om deur die koue hand van die noodlot geskei te word sonder eens `n naam om te help in sy soektog na haar. `n Ander man sal vind dat wanneer die Skadu van die Dood `n bekruiper word, die mees verleidelike vyande vinnig sy sterkste bondgenoot kan word ... selfs al is dit teen sy wil. En kan die hart van een sielsgenoot keer dat die twee mans wat haar liefhet, mekaar doodmaak?

Fascia età lettore
Fascia età Più di 18 anni
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 59403
Traduttori
Traduttore Angela Kruger

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024