ePrivacy and GPDR Cookie Consent management by TermsFeed Privacy Policy and Consent Generator
Benvenuti nella libreria online Tektime
Categorie
Toevlug-Bloedgebonde Reeks Boek 9

Toevlug-Bloedgebonde Reeks Boek 9

Autore: Amy Blankenship
Codice Prodotto: 6600
Disponibilità: Disponibile
3,99€
-+
ATTENZIONE! CONTENUTO SOLO PER ADULTI.
WARNING! ADULT ONLY CONTENTS.


E-BOOK - ISBN: 9788835452553

Michael is die een wat almal verwag het om kop te hou in die gevaarlikste situasies ... maar hulle besef gou dat dit die rustiges is waarvoor jy moet oppas. Sy krag en humeur raak buite beheer wanneer hy obsessief raak met `n meisie wat aanhou om sy passie wakker te maak net om te verdwyn voordat hy iets oor haar kan uitvind. Met elke smaak wat hy van haar kry, verander sy obsessie vinnig in `n verslawing.

Michael is die een wat almal verwag het om kop te hou in die gevaarlikste situasies ... maar hulle besef gou dat dit die rustiges is waarvoor jy moet oppas. Sy krag en humeur raak buite beheer wanneer hy obsessief raak met `n meisie wat aanhou om sy passie wakker te maak net om te verdwyn voordat hy iets oor haar kan uitvind. Met elke smaak wat hy van haar kry, verander sy obsessie vinnig in `n verslawing. Aurora is teen haar wil gebind aan Samuel, `n ou en kragtige demoon wat steeds haar elke beweging agtervolg. Om haar vryheid te behou, beteken dat sy `n stappie voor die besitlike demoon moet bly. Wanneer sy haarself aangetrokke vind tot `n ametis-oog minnaar, vind sy vinnig haar passie vir hierdie vreemdeling lei Samuel direk na haar en die man wat sy wil beskerm. Samuel belowe om alles te doen wat nodig is om Aurora aan sy sy gebind te hou. In sy behoefte om Aurora se gehoorsaamheid af te dwing, stook hy onbewustelik die vure van `n mag wat hy geen hoop het om te blus nie ... die woede van `n Songod.

Fascia età lettore
Fascia età Più di 18 anni
Formati libro
Formati epub, mobi (Kindle)
Lingua libro
Lingua Afrikaans
Parole libro
N. parole 76427
Traduttori
Traduttore Angela Kruger

Scrivi una recensione

Nome:


La Tua Recensione: Nota: Il codice HTML non viene tradotto!

Punteggio: Negativo           Positivo

Inserire il codice nella casella seguente:

Continua
Tektime Bookstore © 2024